JOHANNES 6:33
JOHANNES 6:33 Bybel vir almal (ABA)
Die brood wat God gee, is Iemand wat uit die hemel kom om vir die mense van die wêreld die ware lewe te gee.”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:33 Die Boodskap (DB)
En weet julle wat is die ware brood? Dit is sy Seun wat uit die hemel kom en die ewige lewe vir mense gee.”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die brood wat God gee, is Hy wat uit die hemel kom en aan die wêreld die lewe gee.”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld lewe gee.”
Deel
Lees JOHANNES 6