JOHANNES 6:37
JOHANNES 6:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My kom, en Ek sal die een wat na My kom, nooit verstoot nie
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:37 Bybel vir almal (ABA)
Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom. Ek sal iemand wat na My toe kom, nooit wegjaag nie.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Alles wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en hom wat na My toe kom, sal Ek nooit uitwerp nie.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:37 Die Boodskap (DB)
Die mense wat na My toe kom, is die mense wat God by My wil hê. As iemand eers eenmaal na My toe gekom het, kan Hy volledig op My staatmaak.
Deel
Lees JOHANNES 6