JOHANNES 7:16
JOHANNES 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Dit wat Ek vir julle leer, kom nie van My nie. Dit kom van God wat My na die wêreld gestuur het.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vir hulle gesê: “Wat Ek die mense leer, kom nie van Myself af nie, maar van Hom wat My gestuur het.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:16 Die Boodskap (DB)
Jesus sê toe: “Ek het nie self hierdie dinge opgemaak nie. Wat Ek hierdie mense leer, kom direk van God af. Hy het My gestuur om dit te kom doen.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord hulle en sê: My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus antwoord hulle toe: “Wat Ek leer, is nie my eie nie, maar kom van Hom wat My gestuur het.
Deel
Lees JOHANNES 7