JOHANNES 7:38
JOHANNES 7:38 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal wees soos daar in die Ou Testament geskryf is: “ As iemand in My glo, dan sal die water soos fonteine uit hom vloei, die water wat die ewige lewe gee.”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat in My glo, soos wat die Skrif sê, ‘Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.’ ”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy buik vloei.
Deel
Lees JOHANNES 7