JOHANNES 7:7
JOHANNES 7:7 Bybel vir almal (ABA)
Die mense van die wêreld kan julle nie haat nie, maar hulle haat My, want Ek sê hulle doen slegte dinge.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wêreld kan vir julle nie haat nie; maar hy haat My, omdat Ek openlik verklaar dat sy dade sleg is.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wêreld kan julle nie haat nie; maar My haat hy, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die wêreld kan julle nie haat nie, maar hy haat My, omdat Ek van hom getuig dat sy dade boos is.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wêreld kan jou nie haat nie; maar my haat hy, omdat ek daarvan getuig dat sy werke sleg is.
Deel
Lees JOHANNES 7