JOHANNES 8:31
JOHANNES 8:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:31 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die Jode wat in Hom glo, gesê: “As julle glo en doen wat Ek sê, dan sal julle regtig my dissipels wees.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Jesus vir die Jode wat Hom geglo het, gesê: “As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, dan is julle waarlik my dissipels
Deel
Lees JOHANNES 8