JOHANNES 8:36
JOHANNES 8:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Eers as die Seun julle vrymaak, sal julle werklik vry wees.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:36 Bybel vir almal (ABA)
As Ek, die Seun, julle vrymaak, dan sal julle regtig vry wees.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die •Seun julle dan vrygemaak het, sal julle werklik vry wees.
Deel
Lees JOHANNES 8JOHANNES 8:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As die Seun julle dan vry maak, sal julle waarlik vry wees.
Deel
Lees JOHANNES 8