JOHANNES 9:25
JOHANNES 9:25 Bybel vir almal (ABA)
Die man het gesê: “Ek weet nie of Jesus 'n sondaar is nie, maar ek weet ek was blind, en nou sien ek.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy antwoord en sê: Of Hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek: dat ek blind was en nou sien.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop het hy gesê: “Of hy 'n sondaar is, dit weet ek nie. Een ding weet ek wel: ek was blind, en nou sien ek.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het toe geantwoord: “Of hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek, dat ek blind was, en nou sien ek.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy antwoord en sê: Of hy 'n sondaar is of nie, weet ek nie; een ding weet ek, dat terwyl ek blind was, nou sien ek.
Deel
Lees JOHANNES 9