JOHANNES 9:3
JOHANNES 9:3 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesê: “Nee, dit is nie hierdie man of sy ouers wat sonde gedoen het nie. Hy is blind, want God wil hom gebruik om vir die mense te wys wat God kan doen.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
En Jesus antwoord: “Dit is nie deur sy eie sonde nie en ook nie deur sy ouers s'n nie, maar hy is blind sodat die werke wat God doen, in hom gesien sal kan word.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het geantwoord: “Nóg hy, nóg sy ouers het gesondig; maar dit het gebeur sodat die dade van God in hom geopenbaar kan word.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus antwoord: Hierdie man of sy ouers het nie gesondig nie, maar dat die werke van God in hom openbaar sou word.
Deel
Lees JOHANNES 9