JOHANNES 9:4
JOHANNES 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
So lank as dit nog dag is, moet ons die werk doen van Hom wat My gestuur het; die nag kom, wanneer niemand kan werk nie.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:4 Bybel vir almal (ABA)
God het My na die wêreld gestuur. Hy wil hê ons moet vir die mense wys wat Hy kan doen terwyl dit nog dag is. Die nag kom en in die donker kan niemand werk nie.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons moet die dade doen van Hom wat My gestuur het terwyl dit nog dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, terwyl dit dag is: die nag kom, wanneer niemand kan werk nie.
Deel
Lees JOHANNES 9