JOB 1:1
JOB 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 'n man in die land Us. Sy naam was Job. Hy was 'n goeie man, hy was eerlik, hy het God gedien en hy het nie verkeerd gedoen nie.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAAR was 'n man in die land Us wie se naam was Job; en dié man was vroom en opreg en godvresend en een wat afgewyk het van die kwaad.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die land Us was daar 'n man met die naam Job. Hy was vroom en opreg en het God gedien en die kwaad vermy.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die land Us was daar 'n man met die naam Job. Hierdie man was opreg en onberispelik in sy optrede; hy het vir God ontsag gehad en die kwaad vermy.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar was 'n man in die land Us met die naam van Job; en daardie man was volmaak en opreg, en een wat God gevrees en afgewyk het van die kwaad.
Deel
Lees JOB 1