JOB 13:16
JOB 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit kan selfs my redding wees, want geen godlose durf voor Hom kom nie.
Deel
Lees JOB 13JOB 13:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs dit sal vir my bevryding bied, want die godloses kom nie in sy teenwoordigheid nie.
Deel
Lees JOB 13JOB 13:16 Bybel vir almal (ABA)
Miskien sal dit my help, want 'n mens wat nie vir God wil dien nie, sal nie voor Hom kan kom nie.
Deel
Lees JOB 13JOB 13:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook is dit my tot heil dat 'n goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie.
Deel
Lees JOB 13JOB 13:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal ook vir my tot heil wees, want 'n geveinsde sal nie voor hom kom nie.
Deel
Lees JOB 13