JOB 14:7
JOB 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir 'n boom is daar nog hoop; al is dit afgekap, kan dit weer uitloop, en sy lote sal aanhou groei.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, vir 'n boom is daar hoop: As hy afgekap word, loop hy weer uit, sy jong lote hou nie op uitspruit nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Selfs ’n boom het hoop. As dit afgekap is, sal dit weer groei en nuwe takke uitspruit.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand 'n boom afgekap het, dan kan 'n mens hoop dat die boom weer sal groei en nie sal doodgaan nie.
Deel
Lees JOB 14JOB 14:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want vir 'n boom is daar verwagting: as dit afgekap word, loop dit weer uit en sy loot ontbreek nie.
Deel
Lees JOB 14