JOB 16:19
JOB 16:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar nou, kyk, my getuie is in die hemel, my pleitbesorger is in die hoogte
Deel
Lees JOB 16JOB 16:19 Bybel vir almal (ABA)
Ja, dit gaan sleg met my, maar ek het 'n Getuie in die hemel, die Persoon wat vir my sal getuig, is in die hoë hemel.
Deel
Lees JOB 16JOB 16:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig, is in die hoogtes.
Deel
Lees JOB 16JOB 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs nou nog het ek 'n getuie in die hemel, Hy wat vir my getuig, is daar bo.
Deel
Lees JOB 16JOB 16:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook nou, kyk, my getuie is in die hemel, en my getuienis is hoog.
Deel
Lees JOB 16