JOB 17:11-12
JOB 17:11-12 Afrikaans 1983 (AFR83)
My dae is verby, dis klaar met wat ek beplan en begeer het. My vriende maak mos of die nag dag is, of die lig naby is omdat dit donker is.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:11-12 Bybel vir almal (ABA)
“My lewe het verbygegaan, ek kan nie meer die dinge doen wat ek graag wou doen nie. My vriende dink my nag is dag, hulle dink die lig is naby wanneer dit vir my donker is.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:11-12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart. Van die nag maak hulle 'n dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:11-12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ My dae is verby, my planne is daarmee heen, ja, die begeertes van my hart. Van die nag maak hulle dag: ‘Die lig is naby, juis omdat dit donker is.’
Deel
Lees JOB 17JOB 17:11-12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My dae is verby, my planne is verbreek, selfs die gedagtes van my hart. Hulle verander die nag in dag: die lig is kort vanweë die duisternis.
Deel
Lees JOB 17