JOB 17:9
JOB 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie reg het, loop sy pad, wie rein voor God is, neem toe in krag.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:9 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat reg lewe, hou aan om reg te lewe, mense wat goed doen, word altyd sterker.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Regverdige hou op sy pad, en wie rein hande het, vermeerder sy krag.
Deel
Lees JOB 17JOB 17:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook sal die regverdige sy weg vashou, en hy wat rein van hande het, sal sterker en sterker word.
Deel
Lees JOB 17