JOB 18:5
JOB 18:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit ís waar, die mens wat verkeerd doen, sterf, ja, sy lig gaan uit, sy vuur hou nie aan om te brand nie.
Deel
Lees JOB 18JOB 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JA, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.
Deel
Lees JOB 18JOB 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die goddelose se lig sal beslis uitgedoof word, die vlam van sy vuur sal ophou brand
Deel
Lees JOB 18JOB 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Boonop, die lig van goddeloses word uitgedoof; die vlam van hulle vuur gee nie meer 'n gloed af nie.
Deel
Lees JOB 18JOB 18:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ja, die lig van die goddelose sal uitgedoof word, en die vonk van sy vuur sal nie skyn nie.
Deel
Lees JOB 18