JOB 2:6
JOB 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here vir die Satan: “Goed, hy is in jou mag. Net sy lewe mag jy nie neem nie.”
Deel
Lees JOB 2JOB 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sê toe vir die satan: “Kyk, hy is in jou hand, maar sy lewe moet jy spaar.”
Deel
Lees JOB 2JOB 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir die Satan gesê: “Jy mag doen met Job wat jy wil, maar jy mag hom nie doodmaak nie.”
Deel
Lees JOB 2JOB 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE sê aan die Satan: Kyk, hy is in jou hand; spaar net sy lewe.
Deel
Lees JOB 2JOB 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir die Satan: Kyk, hy is in jou hand; maar red sy lewe.
Deel
Lees JOB 2