JOB 22:10 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

JOB 22:10 AFR83 (Afrikaans 1983)

Daarom is daar net vangstrikke rondom jou en het angs jou skielik oorval.

JOB 22:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarom is daar vangnette rondom jou en maak die vrees jou skielik skrik.

JOB 22:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dit is waarom jy omring is met strikke en jy ’n skielike ramp vrees.

JOB 22:10 DB (Die Boodskap)

Daarom is daar nou oral vangstrikke om jou en kry jy angsaanvalle.

JOB 22:10 ABA (Bybel vir almal)

Dit is hoekom daar vangstrikke om jou is, dit is hoekom jy nou baie bang geword het.

JOB 22:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daarom is daar valstrikke rondom jou, en oorweldig vrees jou onverwags.

JOB 22:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarom is strikke rondom jou, en skielike vrees verskrik jou