JOB 23:12
JOB 23:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gehoorsaam gebly aan alles wat Hy gesê het, ek het altyd onthou dat Hy besluit wat met my sal gebeur.”
Deel
Lees JOB 23JOB 23:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy bevel verontagsaam ek nie, ek heg meer waarde aan sy woorde as aan my eie begeertes.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die opdrag van sy lippe – daaraan het ek my nie onttrek nie; in die vou van my kleed het ek die woorde uit sy mond in bewaring gehou.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het nie teruggedraai van die gebod van sy lippe nie; Ek het die woorde van sy mond meer geag as my nodige voedsel.
Deel
Lees JOB 23