JOB 25:2
JOB 25:2 Die Boodskap (DB)
“God is in beheer. Mense behoort Hom te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.
Deel
Lees JOB 25JOB 25:2 Bybel vir almal (ABA)
“God regeer, almal moet bang wees vir Hom, Hy gee vrede tot in sy hoë hemel.
Deel
Lees JOB 25JOB 25:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.
Deel
Lees JOB 25JOB 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die heerskappy en die vrees kom God toe. Uit sy hoë hemel gee Hy vrede.
Deel
Lees JOB 25JOB 25:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Om te heers en vrees in te boesem, is eie aan God, Hy wat vrede handhaaf in sy hoë hemele.
Deel
Lees JOB 25