JOB 3:1
JOB 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy geboortedag vervloek.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Ná die sewe dae het Job begin praat. Hy het die dag vervloek toe hy gebore is.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAARNA het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hierna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.
Deel
Lees JOB 3