JOB 3:25
JOB 3:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As ek vrees vir 'n verskrikking, dan kom dit my oor; dit waarvoor ek bang is, oorval my.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:25 Bybel vir almal (ABA)
want ek was bang vir baie dinge, en dit alles het gebeur met my.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek iets vreesliks vrees, kom dit oor my; en die ding waarvoor ek bang is, kom na my toe.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat ek gevrees het, het oor my gekom; waarvoor ek bang was, het my getref.
Deel
Lees JOB 3JOB 3:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die ding waarvoor ek baie gevrees het, het oor my gekom, en waarvoor ek bang was, het na my gekom.
Deel
Lees JOB 3