JOB 31:1
JOB 31:1 Bybel vir almal (ABA)
Job het gesê: “Ek het vir myself gesê ek mag nooit na 'n jongmeisie kyk en haar begeer nie.
Deel
Lees JOB 31JOB 31:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EK het 'n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op 'n jonkvrou?
Deel
Lees JOB 31JOB 31:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek het my plegtig verbind om nie na 'n meisie te kyk en haar te begeer nie.
Deel
Lees JOB 31JOB 31:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ek het 'n verbond met my oë gesluit – hoe sou ek dan aandag gee aan 'n jongmeisie?
Deel
Lees JOB 31JOB 31:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het 'n verbond met my oë gesluit; waarom sou ek dan aan 'n diensmeisie dink?
Deel
Lees JOB 31