JOB 34:21
JOB 34:21 Bybel vir almal (ABA)
God sien alles wat 'n mens doen, Hy sien elke tree wat 'n mens gee.
Deel
Lees JOB 34JOB 34:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want sy oë is op die weë van die mens, en Hy sien al sy voetstappe.
Deel
Lees JOB 34JOB 34:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy hou die pad van die mens dop en sien elke tree wat hy gee.
Deel
Lees JOB 34JOB 34:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want God se oë is gerig op die mens se paaie; al sy treë hou Hy dop.
Deel
Lees JOB 34JOB 34:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want sy oë is op die weë van die mens, en hy sien al sy weë.
Deel
Lees JOB 34