JOB 36:11
JOB 36:11 Bybel vir almal (ABA)
As hulle luister en Hom dien, dan gaan dit goed, hulle is gelukkig, hulle hele lewe lank.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As hulle luister en Hom dien, dan bring hulle hul dae deur in voorspoed en hul jare in aangenaamheid.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
As hulle luister en Hom dien, sal hulle hulle dae in voorspoed deurbring, hulle jare in welvaart.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As hulle gehoorsaam is en Hom dien, sal hulle hulle dae afsluit in voorspoed, hulle lewensjare met wat aangenaam is.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As hulle gehoorsaam is en Hom dien, sal hulle hulle dae in voorspoed en hulle jare in genot deurbring.
Deel
Lees JOB 36