JOB 36:15
JOB 36:15 Bybel vir almal (ABA)
God laat mense swaarkry sodat Hy hulle kan red. Hy laat dit sleg gaan met hulle sodat hulle gehoorsaam kan word.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy red die ellendige deur sy ellende en open hulle oor deur verdrukking.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar God bevry die mense in nood uit hulle ellende, Hy laat hulle op Hom ag gee in hulle verdrukking.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy red magteloses deur hulle verdrukking; Hy maak deur beproewing hulle ore oop.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy red die armes in sy ellende en open hulle ore in verdrukking.
Deel
Lees JOB 36