JOB 36:5
JOB 36:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is magtig maar Hy sien op niemand neer nie; Hy is magtig en sy wysheid is groot.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:5 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet onthou, God is sterk, Hy dink nie dat party mense minder belangrik is nie. Hy het baie krag en wysheid.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, God is geweldig, nogtans ag Hy niks gering nie — geweldig deur krag van verstand.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, God is magtig, maar Hy verwerp niemand nie – magtig, met 'n hart wat sterk is.
Deel
Lees JOB 36JOB 36:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, God is magtig en verag niemand nie; Hy is magtig in krag en wysheid.
Deel
Lees JOB 36