JOB 37:5
JOB 37:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met sy stem laat God magtige dinge gebeur. Hy doen groot dade en ons begryp dit nie.
Deel
Lees JOB 37JOB 37:5 Bybel vir almal (ABA)
God doen wonderlike dinge wanneer Hy sy stem laat raas, Hy doen groot dinge, dinge wat ons nie verstaan nie.
Deel
Lees JOB 37JOB 37:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
God donder wonderbaar met sy stem; Hy doen groot dinge wat vir ons onbegryplik is.
Deel
Lees JOB 37JOB 37:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God laat dit wonderbaarlik dreun met sy stem, Hy doen groot dinge, en ons kan dit nie deurdink nie.
Deel
Lees JOB 37JOB 37:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God donder wonderbaar met sy stem; groot dinge doen hy wat ons nie kan begryp nie.
Deel
Lees JOB 37