JOB 38:4
JOB 38:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het? Praat as jy die antwoord het.
Deel
Lees JOB 38JOB 38:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Waar was jy toe Ek die fondasie van die aarde gelê het? Sê My as jy so baie weet!
Deel
Lees JOB 38JOB 38:4 Bybel vir almal (ABA)
“Waar was jy toe Ek die aarde op sy fondamente gesit het? Sê vir my as jy so baie weet.
Deel
Lees JOB 38JOB 38:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? Gee te kenne as jy insig het.
Deel
Lees JOB 38JOB 38:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waar was jy toe Ek die fondamente van die aarde gelê het? Maak dit bekend as jy die insig verwerf het!
Deel
Lees JOB 38