JOB 41:11
JOB 41:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar trek rook uit sy neusgate, soos uit 'n kokende pot op 'n vuur.
Deel
Lees JOB 41JOB 41:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Rook kom uit sy neusgate soos stoom uit ’n kokende pot op ’n vuur.
Deel
Lees JOB 41JOB 41:11 Bybel vir almal (ABA)
Daar kom stoom uit sy neusgate, soos uit 'n pot wat kook.
Deel
Lees JOB 41JOB 41:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Uit sy neusgate kom rook, soos uit 'n kokende pot met biesiesvuur daarby.
Deel
Lees JOB 41JOB 41:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
uit sy neusgate kom rook, soos uit 'n aangeblaasde, gloeiende kookpot.
Deel
Lees JOB 41