JOB 42:2
JOB 42:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek weet dat jy alles kan doen en dat geen gedagte van jou weerhou kan word nie.
Deel
Lees JOB 42JOB 42:2 Bybel vir almal (ABA)
“Ek weet dat U alles kan doen, niks wat U besluit, is onmoontlik nie.
Deel
Lees JOB 42JOB 42:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.
Deel
Lees JOB 42JOB 42:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Nou weet ek dat U tot alles in staat is en dat U kan uitvoer wat U besluit.
Deel
Lees JOB 42JOB 42:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Ek weet dat U alles kan vermag, dat geen plan vir U onuitvoerbaar is nie.
Deel
Lees JOB 42