JOB 6:14
JOB 6:14 Bybel vir almal (ABA)
“As dit vir iemand te swaar is om vir sy vriende te doen wat hy moet doen, dan respekteer hy nie meer die Almagtige nie.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie medelye met 'n vriend beskou as 'n las, het die eerbied vir die Almagtige verwerp.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Iemand wat in wanhoop verkeer, kan reken op die troue liefde van sy vriend, selfs al gee hy ontsag vir die Almagtige prys.
Deel
Lees JOB 6JOB 6:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aan hom wat geteister is, moet barmhartigheid van sy vriend betoon word; maar hy verlaat die vrees van die Almagtige.
Deel
Lees JOB 6