JOB 7:17-18
JOB 7:17-18 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom is 'n mens vir U belangrik, hoekom dink U aan hom? Hoekom kyk U elke dag wat hy doen, hoekom hou U aan om hom te toets?
Deel
Lees JOB 7JOB 7:17-18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat is die mens, dat U hom so hoog stel en dat U op hom ag gee? En dat U hom elke môre soek, elke oomblik hom op die proef stel?
Deel
Lees JOB 7JOB 7:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wat is die mens dat U soveel van hom maak, dat U hom so op die hart dra, dat U hom van dag tot dag toets, hom van oomblik tot oomblik op die proef stel?
Deel
Lees JOB 7JOB 7:17-18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Wat is 'n sterfling, dat U hom so belangrik ag, dat U aan hom aandag gee, hom elke môre besoek, hom elke oomblik toets?
Deel
Lees JOB 7JOB 7:17-18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat is die mens, dat U hom groot maak? en dat jy jou hart op hom sou rig? En dat jy hom elke oggend moet besoek en hom elke oomblik moet beproef?
Deel
Lees JOB 7