JOB 8:21
JOB 8:21 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal jou weer gelukkig maak, Hy sal jou laat sing omdat jy bly is.
Deel
Lees JOB 8JOB 8:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig
Deel
Lees JOB 8JOB 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal jou weer vreugde gee, jou van blydskap laat jubel.
Deel
Lees JOB 8JOB 8:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal weer jou mond vul met gelag, jou lippe met 'n vreugdekreet.
Deel
Lees JOB 8