JOB 9:10
JOB 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat Hy doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder.
Deel
Lees JOB 9JOB 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Sy groot werke is te wonderlik om te verstaan. Hy bewerk ontelbare wonders.
Deel
Lees JOB 9JOB 9:10 Bybel vir almal (ABA)
God doen groot dinge, mense verstaan dit nie, Hy doen so baie wonderwerke dat niemand dit kan tel nie.
Deel
Lees JOB 9JOB 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal.
Deel
Lees JOB 9JOB 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat groot en ondeurgrondelike dinge, ontelbare wonders, doen.
Deel
Lees JOB 9