JOB 9:4
JOB 9:4 Bybel vir almal (ABA)
God het wysheid en Hy is baie sterk. Wie was opstandig teen Hom en het geslaag? Niemand.
Deel
Lees JOB 9JOB 9:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy is wys van hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly?
Deel
Lees JOB 9JOB 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wysheid en krag van God is groot: wie kan Hom teëstaan en niks oorkom nie?
Deel
Lees JOB 9JOB 9:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God wat wys van hart en sterk in vermoë is – wie was al in verset teen Hom en het ongedeerd daarvan afgekom?
Deel
Lees JOB 9JOB 9:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy is wys van hart en sterk van krag; wie het hom teen hom verhard en voorspoedig gegaan?
Deel
Lees JOB 9