JOËL 2:12
JOËL 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar nou sê die Here: Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur!
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom ook nou, spreek die HERE, bekeer julle tot My met julle hele hart en met vas en geween en rou.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here sê daar is nog tyd. Hy sê: “Julle moet terugkom na My toe. Julle moet My altyd dien, julle moet net vir My dien.” Julle moet vas en huil en treur.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar selfs nou nog, spreek die HERE, bekeer julle tot My met julle hele hart, en met vas en geween en rouklag.
Deel
Lees JOËL 2JOËL 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Maar selfs nou, keer terug na My met julle hele hart, vas en huil en rou,” is die uitspraak van die HERE.
Deel
Lees JOËL 2