JONA 1:1 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JONA 1:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die woord van die Here het tot Jona seun van Amittai gekom
Deel
JONA 1 AFR83JONA 1:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN die woord van die HERE het gekom tot Jona, die seun van Amíttai, en gesê
Deel
JONA 1 AFR53JONA 1:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die HERE het die volgende boodskap vir Jona, die seun van Amittai, gegee
Deel
JONA 1 NLVJONA 1:1 DB (Die Boodskap)
Die Here het vir Jona, die seun van Amittai, geroep om sy boodskap te gaan oordra. Hy het vir hom gesê
Deel
JONA 1 DBJONA 1:1 ABA (Bybel vir almal)
Die Here het met Jona gepraat. Jona was die seun van Amittai. Die Here het gesê
Deel
JONA 1 ABAJONA 1:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die HERE het tot Jona, die seun van Amittai, gekom
Deel
JONA 1 AFR20JONA 1:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het tot Jona, die seun van Amittai, gekom en gesê
Deel
JONA 1 CAB23