JONA 3:1
JONA 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het weer met Jona gepraat. Hy het vir Jona gesê
Deel
Lees JONA 3JONA 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die woord van die HERE het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê
Deel
Lees JONA 3JONA 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woord van die Here het 'n tweede keer tot Jona gekom
Deel
Lees JONA 3JONA 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die woord van die HERE het die tweede keer tot Jona gekom
Deel
Lees JONA 3JONA 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot Jona gekom en gesê
Deel
Lees JONA 3