JOSUA 1:1
JOSUA 1:1 Die Boodskap (DB)
Na die dood van Moses, die groot dienaar van die Here, het die Here met Josua kom praat. Hy was die seun van Nun. Josua was vroeër ook Moses se assistent. Die Here het vir hom gesê
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moses, die dienaar van die HERE, is dood. Daarna het die HERE met Josua, seun van Nun, gepraat. Hy was vroeër die assistent van Moses. Die HERE het vir hom gesê
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Moses, die dienaar van die Here, het gesterf. Josua seun van Nun het vir Moses gewerk. Die Here het vir Josua gesê
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN ná die dood van Moses, die kneg van die HERE, het die HERE met Josua, die seun van Nun, die dienaar van Moses, gespreek en gesê
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na die dood van Moses, die dienaar van die Here, het die Here vir Josua, seun van Nun en assistent van Moses, gesê
Deel
Lees JOSUA 1