JOSUA 1:18
JOSUA 1:18 Die Boodskap (DB)
Enigeen wat nie doen wat jy sê nie, moet doodgemaak word. Wees jy maar net sterk en vasberade!”
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Enige persoon wat jou opdragte verontagsaam en nie luister na alles wat jy beveel nie, sal tereggestel word. Jy moet sterk en dapper wees.”
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Bybel vir almal (ABA)
Elke man wat nie na jou wil luister nie en wat nie wil doen wat jy sê nie, moet sterf. Maar jy moet sterk en dapper wees.”
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke man wat teen u bevel wederstrewig is en na u woorde nie luister met betrekking tot alles wat u ons sal beveel nie, moet gedood word; wees net sterk en vol moed.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke man wat hom teen u bevele verset en nie gehoorsaam is aan al die bevele wat u gee nie, sal doodgemaak word. Wees u net sterk en vasberade.”
Deel
Lees JOSUA 1