JOSUA 1:3
JOSUA 1:3 Die Boodskap (DB)
Ek maak aan jou dieselfde belofte wat ek vroeër aan Moses gemaak het: elke plek waardeur julle trek, sal Ek aan julle gee.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Soos Ek vir Moses belowe het, sal Ek elke plek waar julle kom vir julle gee.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek het dit vir Moses belowe, en daarom sal Ek vir julle elke plek gee waar julle sal kom
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos Ek vir Moses gesê het, gee Ek aan julle elke plek waar julle kom
Deel
Lees JOSUA 1