JOSUA 1:6
JOSUA 1:6 Die Boodskap (DB)
Wees sterk, vertrou My blindelings. Jy is die leier wat hierdie volk die land moet inlei wat Ek met ’n plegtige belofte aan hulle voorouers beloof het.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Wees sterk en dapper. Jy is die een wat hierdie volk moet lei om die land in besit te neem. Ek het dit met ’n eed aan hulle voorouers beloof.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet sterk en dapper wees, want jý sal hierdie volk lei om die land te vat wat Ek vir hulle voorvaders belowe het.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees sterk en vol moed; want jy sal hierdie volk die land laat erwe wat Ek hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees sterk, wees vasberade, want jy moet hierdie volk die land in besit laat neem wat Ek met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het.
Deel
Lees JOSUA 1