JOSUA 10:8
JOSUA 10:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Josua: Wees nie bevrees vir hulle nie, want Ek het hulle in jou hand gegee; daar mag geen man van hulle voor jou staan nie.
Deel
Lees JOSUA 10JOSUA 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Jy hoef nie vir hulle bang te wees nie,” het die HERE vir Josua gesê. “Ek gee hulle in jou mag oor. Nie een van hulle sal teen jou kan standhou nie.”
Deel
Lees JOSUA 10JOSUA 10:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Josua gesê: “Jy moenie bang wees vir hulle nie, want Ek sal jou laat wen teen hulle, nie een van hulle sal iets teen jou kan doen nie.”
Deel
Lees JOSUA 10JOSUA 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het aan Josua gesê: Wees nie bevrees vir hulle nie, want Ek gee hulle in jou hand; niemand van hulle sal voor jou standhou nie.
Deel
Lees JOSUA 10JOSUA 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie, Ek gee hulle in jou mag oor. Nie een van hulle is teen jou bestand nie.”
Deel
Lees JOSUA 10