JOSUA 23:10
JOSUA 23:10 Bybel vir almal (ABA)
Een van julle manne kan 1 000 vyande jaag, want julle God die Here, Hy self het vir julle gehelp om oorlog te maak, Hy het dit vir julle belowe.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Een man uit julle het duisend agtervolg; want die HERE julle God, Hy het vir julle gestry soos Hy julle beloof het.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een van julle jaag 'n duisend op loop, want dit is die Here julle God wat die oorlog vir julle voer soos Hy julle beloof het.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net een van julle jaag 'n duisend op loop; want die HERE julle God, Hy is die Een wat vir julle veg soos Hy julle beloof het.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Een man van julle sal duisend agtervolg; want dit is die HERE julle God wat vir julle veg, soos Hy julle beloof het.
Deel
Lees JOSUA 23