JOSUA 23:11
JOSUA 23:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om die HERE julle God lief te hê
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pas dan goed op julleself, dat julle die HERE julle God liefhet.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:11 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle moet baie versigtig wees, julle moet lief wees vir julle God die Here.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê.
Deel
Lees JOSUA 23JOSUA 23:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees uiters versigtig om ter wille van julleself net die HERE julle God lief te hê.
Deel
Lees JOSUA 23