JOSUA 24:16
JOSUA 24:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe antwoord die volk en sê: Dit is ver van ons, dat ons die HERE sou verlaat om ander gode te dien
Deel
Lees JOSUA 24JOSUA 24:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volk het geantwoord: “Ons dink glad nie daaraan om die Here te verlaat en ander gode te dien nie.
Deel
Lees JOSUA 24JOSUA 24:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierop het die volk geantwoord en gesê: “Nooit sal ons die HERE verlaat deur ander gode te dien nie
Deel
Lees JOSUA 24JOSUA 24:16 Die Boodskap (DB)
Toe sê die volk: “Ons dink nie vir ’n enkele oomblik daaraan om ons rug vir die Here te draai en ander gode te dien nie!
Deel
Lees JOSUA 24JOSUA 24:16 Bybel vir almal (ABA)
Die volk het vir Josua gesê: “Ons wil glad nie die Here los en ander gode dien nie
Deel
Lees JOSUA 24