JOSUA 3:5
JOSUA 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die HERE wonders onder julle doen.
Deel
Lees JOSUA 3JOSUA 3:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Josua sê vir die volk: Heilig julle, want môre sal die HERE wonders onder julle doen.
Deel
Lees JOSUA 3JOSUA 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Josua het ook vir die volk gesê: “Julle moet julleself wy, want die Here sal môre wonderwerke doen tussen julle.”
Deel
Lees JOSUA 3JOSUA 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josua het vir die volk gesê: “Reinig julle, want môre gaan die Here wonders doen tussen julle.”
Deel
Lees JOSUA 3JOSUA 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josua het vir die volk gesê: “Heilig julleself, want môre gaan die HERE in julle midde wonders doen.”
Deel
Lees JOSUA 3