JOSUA 6:2
JOSUA 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en dapper helde in jou hand.
Deel
Lees JOSUA 6JOSUA 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sê toe vir Josua: “Kyk, Ek gee Jerigo, sy koning en sy dapper krygers in jou hand.
Deel
Lees JOSUA 6JOSUA 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Josua: Kyk, Ek gee Jérigo en sy koning en die dapper helde in jou hand.
Deel
Lees JOSUA 6JOSUA 6:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Josua gesê: “Luister na My, Ek gee Jerigo vir jou, en ook sy koning en sy soldate, julle sal hulle oorwin.
Deel
Lees JOSUA 6JOSUA 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Josua gesê: “Ek gaan Jerigo, sy koning en sy soldate nou in jou mag oorgee.
Deel
Lees JOSUA 6